Publisher's Synopsis
Laat Oordenkings uit Jou beste lewe nou! jou help om jou volle potensiaal uit te leef. Verbreed jou visieOntwikkel 'n gesonde selfbeeldOntdek die krag van jou woorde en denkeMaak jou los van die verledeGroei deur swaarkryLeef om te geeKies om gelukkig te wees Hierde sleutels tot 'n waarlik vervulde lewe verduidelik hoe jy kan begin om positief te dink en nuwe gewoontes aan te kweek wat jou op die wenpad sal plaas. Die sleutels in Oordenkings uit Jou beste lewe nou! is opgedeel in daaglikse porsies sodat jy dit stap vir stap deel kan maak van jou lewe. Elke dag bevat 'n skriflesing, teksvers vir die dag en 'n gebed. Jy het nie nodig om vir 'iewers, eendag' te wag om suksesvol te wees nie - jy kan jou beste lewe nou reeds ervaar.