Publisher's Synopsis
Amerikaners is die ongesondste mense in die wereld! Dr Don Colbert se passie is om dit te verander. Sy 50-dae plan verskaf informasie wat nie net sy lewe sal verander nie, maar ook jou denkwyse sal uitdaag, jou sal motiveer en 'n impak op jou hele gemeenskap sal maak - vir ewigJa, jy weet wat hierdie pilare is - maar jy weet dalk net nie hoe om hulle toe te pas in jou daaglikse lewe nie. Die sewe pilare van gesondheid sal vir jou energie verskaf, jou help om helderder te dink en jou jonger laat voel. Jy het niks om te verloor nie. Komaan. Probeer dit!