Die Vyf Vlakke Van Leierskap

Die Vyf Vlakke Van Leierskap

eBook (05 Oct 2011)

Not available for sale

Instant Download -

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

Baie leiers weet soms nie waar om te begin om hul leierskapvaardighede te ontwikkelnie. Hulle het meestal nie die ervaring om groter leierskapgeleenthede aan tegryp nie. In sy nuutste boek, Die 5 vlakke van leierskap, gee John C. Maxwell doeltreffenderiglyne vir di wat grense in hulself wil oortref om sterker leiers te word. Hybeskryf vyf verskillende stadiums in die evolusie van 'n kragtige leier:Vlak een: Posisie - Mense volg jou omdat hulle moet. Vlak twee: Toestemming - Mense volg jou omdat hulle wil. Vlak drie: Produksie - Mense volg jou as gevolg van wat jy vir dieorganisasie doen. Vlak vier: Mense-ontwikkeling - Mense volg jou as gevolg van wat jy virhulle persoonlik gedoen het. Vlak vyf: Toppunt -Mensevolg jou as gevolg van wie jy is en waarvoorjy staan. Maxwell beskryf elke vlak deur grondige verduidelikings en voorbeelde wat leserssal wys hoe hulle van een vlak na die volgende kan vorder om invloedryke, gerespekteerdeen suksesvolle leiers te word.

Book information

ISBN: 9781415315606
Publisher: Struik Christian Media
Imprint: Struik Christian Media
Pub date:
Number of pages: 272
Weight: -1g