Die een oplossing vir die lewe

Die een oplossing vir die lewe Waardevolle strategiee om 'n balans te handhaaf tussen jou en jou werk, gesin & geloof

eBook (23 Jul 2012)

Not available for sale

Instant Download - EPub

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

Dr. Henry Cloud deel in Die een oplossing vir die lewe talle waardevolle strategiee vir 'n lewe met groter samehang en eenvoud ten opsigte van werk, gesin en geloof. Hierdie boek is spesiaal geskryf vir mense wie se inbox nooit leeg word nie, wat gefragmenteerd en gefrustreerd voel - asof hulle in te veel rigtings getrek of gedryf word. Dit behandel die moeilike balans tussen werk en persoonlike lewe, wat soms in chaos eindig. Dr. Cloud wys die leser hoe om: selfvernietigende gedrag in toom te hou; jouself te definieer en te weet wie jy is; perke te stel wanneer dit nodig is, doeltreffend te kommunikeer asook om jou werkverrigting by die werk en daarbuite te verbeter. Publishers Weekly noem dit "A must-have life management Bible". Ons noem dit Die een oplossing vir die lewe. Herwin jou persoonlike lewe en bereik meer sukses in die werkplek.

Book information

ISBN: 9780796315854
Publisher: Lux Verbi
Imprint: Lux Verbi
Pub date:
Number of pages: 256
Weight: -1g