Anderkant uit

Anderkant uit Stories oor trauma en hoop

eBook (18 Sep 2015)

Not available for sale

Instant Download - EPub

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

In Hanlie Retief se gewilde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone en beroemde Suid-Afrikaners om lesers nie net in hul binnekamers in te nooi nie, maar ook hul harte behoorlik oop te maak. Anderkant uit is 'n versameling van die onderhoude, met mense wat trauma beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot verlies - en besluit het om weer op te staan. Hanlie voer ook gesprekke met Lise Swart en die sielkundige Louis Awerbuck, aanbieders van die program Wie is ek? Op RSG, oor die impak van trauma en hoe ons dit kan verwerk. Die boek wys dat ons nie kan kies wat met ons gebeur nie, maar wel hoe ons daarop reageer, en dat daar inderdaad net een ding is waarsonder geeneen van ons kan leef nie: hoop.

Book information

ISBN: 9780624073406
Publisher: Tafelberg
Imprint: Tafelberg
Pub date:
Number of pages: 286
Weight: -1g