Yolande Pienaar

Yolande Pienaar Omnibus 1: Katelknaap Vir Carlien & Gogga Op 'N Harley

Paperback (28 Nov 2014) | Afrikaans

  • $17.20
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Katelknaap vir CarlienWeduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.Gogga op 'n HarleySuperintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou hê. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.

Book information

ISBN: 9781505259650
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 300
Weight: 299g
Height: 203mm
Width: 127mm
Spine width: 16mm