Waarom Bestudeer Ons Die Verlede?

Waarom Bestudeer Ons Die Verlede?

Paperback (31 Dec 1993)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

In hierdie gepubliseerde intreerede verstrek die skrywer op beredeneerde wyse redes waarom 'n bestudering van die verlede waarde het en nie as 'n esoteriese tydverdryf afgemaak moet word nie. Hy wys daarop dat 'n bestudering van die verlede lig werp op die hede. Die historikus is nie heldersiende nie, maar in 'n beter posisie om te voorspel wat in die toekoms gaan gebeur. Die historikus wil 'n geheelblik op die mens verkry, s? die outeur, en dit is juis hierdie holistiese blik op menslike gebeure wat 'n bestudering van die geskiedenis so 'n besondere wetenskap maak: dit is die 'sement' wat die ander wetenskappe bind.

Book information

ISBN: 9780869812372
Publisher: Unisa Press / Uitgewers
Imprint: Unisa Press / Uitgewers
Pub date:
Language: English
Number of pages: 18
Weight: -1g