Veldkornet Wat Sê Jy

Veldkornet Wat Sê Jy

Paperback (19 Oct 2019) | Afrikaans

  • $13.40
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die Unieregering het in 1920 drie militêre eerbewyse ingestel het uit erkentlikheid aan diegene wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan Boerekant geveg het. Die Dekoratie voor Trouwe Dienst vir offisiere, die Anglo-Boereoorlog medalje, asook die Lint voor Wonden. Verskeie bekende Boereleiers het van hierdie toekennings ontvang. Genls Smuts, Botha en de la Rey, alhoewel Botha en de la Rey reeds oorlede was.Aan Generaal CR De Wet-Bevelvoerder van die Vrystaatse magte; Generaal CF Beyers- voorsitter tydens die Vredes samesprekings in Vereeniging; Generaal JBM Hertzog- onder leier van die Vrystaatse magte, is geen militêre eer bewyse vir die Anglo-Boereoorlog toegeken nie. Hierdie is 'n eerbewys aan hulle en ander; met woorde om hulle te bedank vir hulle diens aan ons volk.Die vryheids-ideaal en onafhanklikheid van, word treffend deur die woorde van die Vrystaatse volkslied verwoord: Sing burgers, die lied van vryheidEn sing van ons eie volksbestaanvan vreemde oorheersing vryOns klein gemeenskapis op orde, wet en reg gevestigOns het 'n plek tussen die stateOns het 'n plek tussen die state

Book information

ISBN: 9781701071957
Publisher: Independently Published
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 134
Weight: 154g
Height: 203mm
Width: 127mm
Spine width: 8mm