Delivery included to the United States

Vanuit my hart

Vanuit my hart Kies 'n doelgerigte en passievolle lewe

eBook (13 Sep 2011)

Not available for sale

Instant Download -

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel. Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in 'n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir 'n hart to hart gesprek met Robin. Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met 'n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspiel.

Book information

ISBN: 9781415317471
Publisher: Struik Christian Media
Imprint: Struik Christian Media
Pub date:
Number of pages: 196
Weight: -1g