Delivery included to the United States

Trane in ʼn Kruik

Trane in ʼn Kruik

Paperback (14 Jul 2024) | Afrikaans

  • $16.96
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Trane in 'n Kruik is 'n verhaal van liefde, verlies en die soeke na waarheid, wat afspeel tydens die Groot Depressie jare.

Die leser word ingetrek by die lewensverhaal van die tweejarige Margaret en haar ouer sibbe wat in 'n kinderhuis moes grootword. Margaret se stryd as volwassene gryp die leser aan wanneer sy haar pragtige dogtertjie moet prysgee.

Dan ontmoet die leser vir Louisa, 'n jong meisie wat ontdek sy is aangeneem. Briewe tussen Louisa en haar biologiese ma onthul die hartseer waarheid van hul skeiding en die liefde wat nooit verdwyn het nie. Sy begin 'n emosionele reis om kontak te maak met Margaret.

Louisa se stryd om haar identiteit en die konflikte met haar aanneemouers raak die leser diep. Kan dit lei tot hoop en versoening?

Book information

ISBN: 9781991455000
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Malherbe Uitgewers
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 216
Weight: 254g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 12mm