Tina Otte SE Swangerskap En Geboorteboek

Tina Otte SE Swangerskap En Geboorteboek N Omvattende, Praktiese Handleiding Vir Suid-Afrikaanse Ouers, Met Die Jongste Inligting Oor Alle Aspekte Van Swangerskap En Geboorte: Vanaf Bevrugting Tot En Met Die Eerste Lewensweke

Paperback

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Hierdie handboek vir voornemende ouers bied die leser 'n kombinasie van gesonde praktiese raad en die essensi?le jongste moderne inligting oor swangerskap en die geboorte van jou kind. Met hierdie gids kan ouers ingeligte besluite neem oor allerlei aspekte van die beplanning van die verwekking van 'n kind tot die praktiese versorging van die pasgebore baba. Die outeur verduidelik presies deur watter prosesse beide moeder en die ontwikkelende kind in hierdie tyd gaan. Hierdie publikasie bevat werklik alles wat die voornemende ouer behoort te weet en is vol nuttige inligting en advies oor aspekte soos fiksheid, voeding tydens swangerskap, die voorbereiding vir die geboorte, die geboorteproses, medikasie vir pynverligting, moontlike probleme met die verlossing, en hoe om jou figuur weer terug te kry.

Book information

ISBN: 9781868259892
Publisher: Struik Publishers
Imprint: Struik Publishers
Number of pages: 256