Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

Sushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan

Paperback (27 Aug 2019) | Afrikaans

  • $20.73
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Camino, Elders, en die kykNET-reeks Elders: Die Camino, reis Erns Grundling met 'n TV-span na Japan om 'n nuwe Elders-reeks te gaan verfilm oor die land waar die Rugbywêreldbeker 2019 sal plaasvind. Sushi en shosholoza is sy verslag van die reis. Kom stap weer saam met Erns, dié keer op die plek waar talle Suid-Afrikaners laat in 2019 die Bokke sal gaan ondersteun. Konnichiwa, Japan!

Book information

ISBN: 9780795802133
Publisher: NB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd
Imprint: Queillerie
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 282
Weight: 308g
Height: 203mm
Width: 127mm
Spine width: 16mm