Susanna M Lingua Gunstelinge 3

Susanna M Lingua Gunstelinge 3

Paperback (01 Jan 2018) | Afrikaans

  • $18.98
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beëindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . . Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . Én ware liefde. En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar lê in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?

Book information

ISBN: 9780624068068
Publisher: NB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd
Imprint: Melodie
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 512
Weight: 1g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 26mm