Suid-Afrika in Die 20ste Eeu

Suid-Afrika in Die 20ste Eeu Een Honderd Jaar in Oenskou

Hardback

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

An Gedenkprofiel van Suid-Afrika gedurende die laaste eeu van die vorige millennium. Suid-Afrika in die 20ste eeu dek elke dekade van 1900 tot 2000. Elke hoofstuk skop af met An oorsig van die dekade, met lyste van belangrike plaaslike sowel as internasionale gebeurtenisse. Die res van die hoofstuk beskryf die belangrikste nuusgebeure van die eeu, soos die opkoms en val van apartheid, groot rampe u natuurrampe sowel as mensgemaak u misdade wat die verbeelding aangegryp het en onvergeetlike sportgeleenthede. Neigings in die w?reld van die mode, kookkuns, d?cor, musiek, dans en vervoer u motors, treine, skepe en vliegtuie u word gedek met hoogtepunte in kassies uitgelig. Hierdie titel vang waarlik die gees van die era vas met sy aangrypende teks en fassinerende fotoAs u oud sowel as nuut u saamgevat in An ontwerp wat jou nooi om verder te blaai.

Book information

ISBN: 9781868724109
Publisher: Struik Publishers
Imprint: Struik Publishers
Language: English
Number of pages: 256