Rekeningkundige Standaarde

Rekeningkundige Standaarde 13th Edition

Paperback (19 Jan 2009) | Afrikaans

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Text in Afrikaans. Die dertiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel leerders bekend aan algemene rekeningkundige beginsels en die openbaarmakingsvereistes vir maatskappye se finansiële state. In hierdie omvattende en byderwetse publikasie word beginsels by wyse van vrae en oplossings geïllustreer. Die leerder se begrip van beginsels word geleidelik verbreed deur n toename in die moeilikheidsgraad van die vrae wat gestel word. Selfstudie word aktief bevorder deur die insluiting van vrae waarvan die oplossings slegs aan voorgeskrewe instansies beskikbaar is. Veranderings wat deur nuwe rekeningkundige standaarde meegebring is, wat as gevolg van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters se Projek vir die Verbetering van Rekeningkundige Standaarde uitgereik is, is weereens in hierdie nuutste uitgawe bygewerk. Rekeningkundige Standaarde is bestem om aan die spesifieke behoeftes van leerders te voldoen en om terselfdertyd die werklas van die opvoeders te verlig.

Book information

ISBN: 9780702176739
Publisher: Juta & Company Ltd
Imprint: Juta Academic
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 816
Weight: 1205g
Height: 180mm
Width: 260mm
Spine width: 38mm