Projeksie in Pedodiagnose

Projeksie in Pedodiagnose

Paperback (31 Dec 1989)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Gestruktureerde projeksietoetse soos die Rorschach-toets en halfgestruktureerde projeksietoetse soos die Tematiese Appersepsietoets kan vir die pedodiagnostikus probleme skep aangesien hy diagnoseringsmedia gebruik wat vanuit 'n ander, nie-pedagogiese perspektief ontwerp en ontwikkel is. Vir die skrywer het dit tydens sy doktorale studie duidelik geword dat die kind reeds van sy geboorte af 'n eie en unieke betekeniswereld skep. Om pedadiagnose te laat slaag behoort daar eers tot die kind se verwysingsraamwerk deurgedring te word. Die skrywer het gevolglik 'n nuwe model vir die toepassing en interpretasie van projeksietoetse vanuit empiries-opvoedkundige perspektief ontwerp sodat diagnose wel vanuit die kind se verwysingsraamwerk kan plaasvind. Die model word in hierdie publikasie uiteengesit.

Book information

ISBN: 9780869816127
Publisher: Unisa Press / Uitgewers
Imprint: Unisa Press / Uitgewers
Pub date:
Language: English
Number of pages: 174
Weight: -1g