Publisher's Synopsis
Vanjha is moeg vir die lewe. Sy is net twaalf jaar oud maar voel asof als met haar verkeerd is. Sy word geboelie by die skool, het huislike probleme en dan kry sy eendag die geleentheid om populêr te wees. Maar populariteit het 'n pricetag....