Pierewiet-Leesreeks: Sub B/Graad 2. Eerste Aanvullende Boek: Skool Toe

Pierewiet-Leesreeks: Sub B/Graad 2. Eerste Aanvullende Boek: Skool Toe - First Language & Second Language: Pierewiet-Leesreeks

1995th Edition

Paperback (31 Aug 1995)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.

Book information

ISBN: 9780636022652
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Pub date:
Edition: 1995th Edition
Language: English
Number of pages: 16
Height: 240mm
Width: 168mm
Spine width: 1mm