Op Vreemde Weë

Op Vreemde Weë

Paperback (06 Jul 2023) | Afrikaans

  • $11.20
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk - altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel.

Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Sy het nooit gedink dat haar poeisie ooit goed genoeg sou wees om te publiseer nie. Die lewe was te woelig. Daar moes hard en aanhoudend gewerk word om 'n man en later 'n kind te onderhou. Om enkel-ma te wees was nog nooit maklik nie, en sy was 'n nederige mens. Sy het dit later weg gesit en nie meer daaroor gepraat nie. 'n Kind het haar die geluk en lewensvreugde gebring wat niemand anders kon nie. Die lewe het aangestap...

Toe, eendag, op 79 jaar, is sy skielik oorlede. 'n Rukkie daarna het haar dogter die huis begin opruim en skoonmaak - en het op 'n hopie ou notaboeke vol gedigte wat sy in haar jeug geskryf het, afgekom. En toe lees sy dit - en besef wat 'n skat haar ma vir haar nagelaat het. 'n Blik binne haar ma se siel, as jongmens, as vrou, as talentvolle digter en skrywer.

Book information

ISBN: 9798851297656
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 90
Weight: 132g
Height: 229mm
Width: 152mm
Spine width: 5mm