Nuwe Afrikaans Sonder Grense. Graad 10 / Standerd 8

Nuwe Afrikaans Sonder Grense. Graad 10 / Standerd 8 - Second Language: Afrikaans Sonder Grense

Hardback (28 Feb 1997)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Nuwe Afrikaans Sonder Grense is n splinternuwe reeks met multikulturele inhoude vir elkeen wat Afrikaans as addisionel taal volgens die beginsels van uitkomsgebaseerde onderwys wil aanleer. Al die boeke is deeglik in plattlandse en stedelike skole getoets en n onderwysergids met wenke vir metodiek en volledige antwoorde is beskikbaar vir elke leerder boek. Nuwe Afrikaans Sonder Grense verseker dat leerders: -krities en kreatief op n verskeidenheid geskrewe en visuele tekste kan reageer -taalstrukture verstaan en dit in konteks kan toepas -sinvol in groepe kan kommunikeer en saamwerk om probleme op te los -inligting kan bekom en krities kan verwerk -interaktief te werk gaan in aktiwiteite soos rolspel, liedjies, gedigte, en klasprojekte hulle taalvaardighed (luister, praat, lees en skryf ) integreer -die geleentheid sal he om hulle vordering deurlopend te assesseer.

Book information

ISBN: 9780636023178
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Pub date:
Number of pages: 176
Weight: 60g
Height: 240mm
Width: 168mm