Nelia in Die Gramadoelas

Nelia in Die Gramadoelas

Paperback (12 Jan 2024) | Afrikaans

  • $23.42
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Sy stap 'n paar tree weg en gaan staan. Sonder om na hom te kyk, te bang dat hy sien hoe rooi haar gesiggie is oor die impulsiewe soen, vra sy, "Wie is ek?"

Mymerend sê sy sag, "Ek word al hoe liewer vir jou by die uur Plaasboer, maar ek raak bevrees as ek dink aan die dag wat ek vir jou dinge moet vertel waarvan jy moet weet, en ek sal dit vir jou moet vertel. Tot dan mag ek nie toelaat dat jy 'n verloofring aan my vinger sit nie." Sy knik haar kop, "Vertel, sal ek jou móét vertel."

Wat is Nélia se geheim en hoe gaan dit haar toekoms raak?

Book information

ISBN: 9798875906541
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 350
Weight: 404g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 19mm