'N Droom Vir Marilaine

'N Droom Vir Marilaine

Paperback (30 May 2023) | Afrikaans

  • $11.61
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

'n Droom vir Marilaine is die verhaal van 'n vrou in haar laat vyftiger jare. Haar lewe was nooit net maanskyn en rose nie. Sy moes van vroeg af leer hoe om op haar eie voete te staan.

Marilaine word dan skielik afbetaal by haar werk. Sy is onseker oor wat die toekoms vir haar inhou. Hierdie skielike omwenteling laat haar twyfel in haarself. Gelukkig is dit van korte duur. Haar goeie vriendin kom met 'n voorstel wat haar hele lewe ten goede omverwerp.

Sy leer van vooraf wat dit is om op die Here te vertrou. Sy pluk dan ook die vrugte van haar geloof.

'n Roman wat by die alledaagse vrou, aanklank sal vind.

Book information

ISBN: 9798396552654
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 130
Weight: 159g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 7mm