Menslike Histologie

Menslike Histologie

Paperback (31 Jul 1997)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Die werk bied 'n uiteensetting van al die histologiese weefsels, gevolg deur 'n beskrywing van die histologie van die verskillende organe en stelsels van die mens. Die vakinhoud word op klinies-tersaaklike vlak aangebied, sodat studente in geneeskunde, tandheelkunde en mediesverwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, arbeidsterapie en fisioterapie, dit eenvoudig en sinvol sal vind.

Book information

ISBN: 9780627022845
Publisher: J L Van Schaik, South Africa
Imprint: J L Van Schaik, South Africa
Pub date:
Language: English
Number of pages: 432