Lewensvaardighede Onder Hande. Gr 3: Werkboek

Lewensvaardighede Onder Hande. Gr 3: Werkboek - Hands-on Life Skills

Paperback

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

an Buigsame onderrig- en leerhulpmiddel vir lewensvaardighede in die grondslagfase. Hierdie kursus, gebaseer op die hersiene nasionale leerplan konstatering, le spesiale klem op die versterking van die leerder se positiewe selfbeeld en bevorder kritiese en skeppende denke. Dit wakker respek aan vir die uiteenlopenheid van Suid-Afrikaanse kultuurgebruike en gelowe. Die leerdersboek gebruik werklike lewensituasies en kontekse om leerders by aktiwiteite te betrek wat hulle sal help om die leeruitkomste te vermag. Die onderwysersgids omlyn die leeruitkomste en beoordelingstandaarde vir elke aktiwiteit met riglyne vir die beoordeling daarvan. Die werkboek is vol prikkelende aktiwiteite wat die material in die leerdersboek saamvat en uitbrei.

Book information

ISBN: 9780702160554
Publisher: Juta Gariep
Imprint: Juta Gariep
Language: English
Weight: 160g
Height: 244mm
Width: 164mm