Klankedoor Leesreeks. Die Hen Wat Nie Kan Broei Nie

Klankedoor Leesreeks. Die Hen Wat Nie Kan Broei Nie - Second Language: Klankedoor Leesreeks

Paperback (31 Dec 1996)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Die hen wat nie kon broei nie maak deel uit van die Klankedoor Leesreeks, 'n volledige visueel-ouditiewe leesreeks vir die eerste drie skooljare. Die reeks kan aanvullend by enige lees- of remedi?rende program gebruik word. Die storieboekies kan ook onafhanklik gelees word. Die maklik leesbare teks is ideale stof vir selflees, veral vir kinders wat pas begin lees het. Die voorskoolse kleuter sal met groot genot na die rymklanke luister en die kleurvolle illustrasies bekyk. Die boeke is dus ook uitmuntend geskik vir voorlees. Die volledige reeks bestaan uit: * 'n Reeks gegradeerde leesboekies * 'n Werkboek ter ondersteuning van elk van die eerste vyf leesboekies. 'n Gesamentlike werkboek vir gebruik by die oorblywende leesboekies is in voorbereiding.

Book information

ISBN: 9780636028890
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Pub date:
Number of pages: 32
Height: 120mm
Width: 180mm