Klankedoor Leesreeks. Die Groen Hoed

Klankedoor Leesreeks. Die Groen Hoed - Second Language: Klankedoor Leesreeks

Paperback (30 Nov 1995)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Die groen hoed is bedoel vir lekkerlees! Dit maak deel uit van die Klanedoor Leesreeks, 'n volledige visueel-ouditiewe leesreeks vir die eerste drie skooljare. Die reeks kan aanvullend by enige lees-of remedi?rende program gebruik word. Die storieboekies kan ook onafhanklik gelees word. Die maklik leesbare teks is ideale stof vir selflees, veral vir kinders wat pas begin lees het. Die voorskoolse kleuter sal met groot genot na die rymklanke luister en die kleurvolle illustrasies bekyk. Die boeke is dus ook uitmuntend geskik vir voorlees.

Book information

ISBN: 9780636022034
Publisher: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Pub date:
Number of pages: 32
Height: 120mm
Width: 180mm