Hoerkind

Hoerkind Die Memoires Van 'N Randeier

Paperback (24 Nov 2022) | Afrikaans

  • £14.99
Add to basket

Includes delivery to the UK

5 copies available online - Usually dispatched within two working days

Publisher's Synopsis

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ? hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ? skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ? jaar kinderhuis toe. Om soos ? weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ? pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg. Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ? mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná ? motorongeluk tydens ? besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas. Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.

Book information

ISBN: 9781776093380
Publisher: Penguin Random House South Africa
Imprint: Penguin Books South Africa
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 248
Weight: 318g
Height: 154mm
Width: 233mm
Spine width: 22mm