Hartskamers

Hartskamers

Paperback (07 Feb 2021) | Afrikaans

  • $9.49
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Resensie: Prof CE Fourie Met die oopmaak van die bundel het die netheid en voorkoms van die bundel my dadelik opgeval. Die keurige versorging van elke gedig. Gedigte wat skok, wat jou by bly: Besmette Digkuns Jou teenwoordigheid in sy lewensloop is lankal reeds opgeskort, maar tog dra ék jou giftige nagedagtenis saam, saam met my, ons.En dan tref die volgende gedig jou oor die branderplankryer: En observeer tog mooi, o waarnemer, hierdie seewater-liefling vaar nie net oor hierdie brullende branders nie, hy maak liefde met die oseaan.Hierdie bundel Hartskamers, wenner van die Malherbe Uitgewers digkompetisie, is bedoel vir elke boekrak, vir lees en weer lees.

Book information

ISBN: 9798705980413
Publisher: Independently Published
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 60
Weight: 82g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 3mm