HEMEL II(Afrikaans Edition)

HEMEL II(Afrikaans Edition)

Paperback (10 Jan 2024) | Afrikaans

  • $14.20
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Die stad Nuwe Jerusalem, is saamgestel met 'n onmeetbare liefde en verbasende krag van God, en is met Sy glorie gevul. In Nuwe Jerusalem is die geestelike piek waar God Homself in die Drie-eenheid gevorm het, om sodoende die menslike ontwikkeling uit te voer, en die egte troon van God. Kan jy jouself voorstel hoe manjifiek, pragtig en helder die hele plek moet wees? Dit is so 'n fantastiese en heilige plek, dat geen menslike wysheid dit moontlik kan voorstel en begryp nie!

Daarom, moet jy besef dat Nuwe Jerusalem, nie aan almal wie die saligheid ontvang, toegeken word nie. Inteendeel, dit word slegs aan God se kinders, wie se harte na die ontwikkeling in die wêreld vir 'n lang tydperk, na vore as so suiwer en helder soos kristal getree het.


Book information

ISBN: 9791126312498
Publisher: Urim Books USA
Imprint: Urim Books USA
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 238
Weight: 272g
Height: 210mm
Width: 140mm
Spine width: 13mm