Geloof anderkant Sondag

Geloof anderkant Sondag Christenskap met en sonder die kerk

eBook (03 Jul 2014)

Not available for sale

Instant Download - EPub

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

'n Groeiende groep gelowiges bevind hulle vandag buite die kerk. Hulle noem hulself nog Christene, maar sukkel om met die georganiseerde godsdiens te identifiseer. Ander is steeds tuis in die kerk, maar verlang na nuwe maniere van praat oor geloof. Die boek is vir hierdie soekendes. Die bekende teoloog Julian Mller onderskei tussen wat hy 'n Sondag-geloof noem en "geloof anderkant Sondag". Waar 'n Sondag-geloof die veiligheid van duidelike rels en vaste kerklike gebruike bied, laat geloof anderkant Sondag ruimte vir onsekerheid en vertwyfeling. Dit maak erns met die geloofsvrae waarmee mense worstel sonder om te oorvereenvoudig. Mller gebruik sy eie vrae as vertrekpunt en neem treffende voorbeelde uit sy eie lewe om te wys dat daar wel anderkant Sondag geglo kan word.

Book information

ISBN: 9780624066248
Publisher: Tafelberg
Imprint: Tafelberg
Pub date:
Number of pages: 204
Weight: -1g