Die Wilde Swane - I Cigni Selvatici (Afrikaans - Italiaans)

Die Wilde Swane - I Cigni Selvatici (Afrikaans - Italiaans) Tweetalige Kinderboek Gebaseer Op 'N Sprokie Van Hans Christian Andersen, Met Aanlyn Oudio En Video

Paperback (08 Feb 2024) | Afrikaans

  • $14.47
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

'n Pragtig geïllustreerde verwerking van Andersen se klassieke sprokie. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Italiaans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Italiaans.
"Die wilde swane" van Hans Christian Andersen is met reg een van die gewildste sprokies ter wêreld. Die storie se tydlose vorm raak onderwerpe aan waaruit menslike dramas bestaan: vrees, dapperheid, liefde, verraad, skeiding en hereniging.
Hierdie uitgawe is 'n pragtig geïllustreerde prenteboek wat Andersen se sprokie op 'n sensitiewe en kindervriendelike manier oorvertel.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Libro per bambini bilingue (afrikaans - italiano), con audiolibro e video online
"I cigni selvatici" di Hans Christian Andersen è, per ottime ragioni, una delle fiabe più popolari al mondo. In una forma senza tempo, tratta i temi del dramma umano: paura, coraggio, amore, tradimento, separazione e ricongiungimento.
La presente edizione è un libro illustrato per bambini che racconta la fiaba di Andersen in una forma sensibile e adatto ai bambini.
♫ Ascolta la storia letta da madrelingua! Nel libro troverete un link che vi darà accesso gratuito ad audiolibri e video in entrambe le lingue.
► Con disegni da colorare! Un link per il download nel libro permette di accedere gratuitamente alle immagini della storia da stampare e colorare.

Book information

ISBN: 9783739985718
Publisher: Sefa Verlag
Imprint: Sefa Verlag
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 34
Weight: 132g
Height: 279mm
Width: 216mm
Spine width: 2mm