Die Vrou wat ek Liefhet

Die Vrou wat ek Liefhet

Paperback (26 Jan 2022) | Afrikaans

  • $15.94
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Vir klein Zane begin die lewe nie so rooskleurig nie, maar dit verander vinnig wanneer hy deur die kinderlose Kallis-egpaar aangeneem word as baba. Net na hy twee word, raak hy ? sussie ryker. Hy is dadelik verlief op sy babasussie.
Ongelukkig verander hulle geborge liefdevolle ouerhuis binne die volgende maande in ? oorlogsveld. Nita Kallis word deur haar eens liefdevolle man, Zander, verruil vir sy sekretaresse. Dit los Nita met ? peuter en baba van ses maande, en onvoldoende finansies om hulle ordentlik te versorg.

Nita verval in dwelms, en as dit nie vir die getroue Sofia was, die vrou wat hierdie twee kindertjies in die Kallis-huishouding versorg het, het dinge dalk nog meer skeefgeloop vir hierdie twee kinders. Sy vind hulle in ? woonstel in ? agterstraat. Honger, alleen en met geen teken van hul moeder. Sy red hul lewens deur die Mitera Sentrum vir die versorging van kinders te kontak, en te sorg dat hulle daarheen geneem word.

Dit is hier waar hulle onderskeidelik deur die Baros- en Monoupolis-egpare aangeneem word. Albei word groot in ? omgewing waar hul net liefde en ondersteuning kry. Maar die lewe se kurfballe vir hierdie twee kinders is nóg nie verby nie.

Book information

ISBN: 9798408355044
Publisher: Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 208
Weight: 245g
Height: 216mm
Width: 140mm
Spine width: 11mm