Die Regdoen-regmaakgids

Die Regdoen-regmaakgids

Paperback (31 Dec 2002)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Daar is oorlewingsgidse vir enigiets van kampeer tot hoe om jou menopouse te hanteer, en op die koop toe verskeie om van te kies. Maar daar is niks wat jou vertel hoe om elke dag en alledaagse situasies te hanteer nie. Die meeste van ons kom uitstekende met rekenaars reg, ons kan persoonlike luitone vir ons moderne selfone aflaai en die Net deursoek vir enige denkbare inligting. Maar weet ons wat om te doen as ons skielik 'n hoop wasgoed in die gesig staar en nie die witgoed 'n subtiele kleurverandering wil laat ondergaan nie, of 'n saggekookte eier wil he soos Ma dit gemaak het, of moet verhuis met die kleinste begroting denkbaar, wat dit in 'n doen-dit-selfprojek omskep, of in die middle van nerens sonder enige hulp in sig 'n wiel moet omruil? Hierdie title vertel jou alles wat jy moet weet om op jou eie te oorleef u van hoe om die beste kastrol vir jou kombuis te kies tot hoe om die beste omelet ooit te maak, tot hoe om 'n koorsblaar in die kiem te smoor en 'n nuwe prop aan jou ketel te sit nadat jy vir jouself die perfekte Martini geskink het.

Book information

ISBN: 9781875001767
Publisher: Metz Press,South Africa
Imprint: Metz Press,South Africa
Pub date:
Language: English
Number of pages: 159