Die Oorsprong Van Die Groot Trek

Die Oorsprong Van Die Groot Trek

Hardback (31 Dec 1988)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Di? werk van professor Muller, 'n internasionaal erkende outoriteit oor die Groot Trek, is gebaseer op diepgaande navorsing in plaaslike en oorsese argiewe. Dit werp nuwe lig op die Kaapse oosgrenstoestande en aangeleenthede soos die grondkwessie, verengelsing en die onderliggende verband tussen die Groot Trek en die Difaqane word bespreek. Hierdie publikasie kan as 'n standaardwerk oor di? negentiende-eeuse migrasiebeweging in Suid-Afrika bestempel word.

Book information

ISBN: 9780869815199
Publisher: Unisa Press / Uitgewers
Imprint: Unisa Press / Uitgewers
Pub date:
Language: English
Number of pages: 480
Weight: -1g