Publisher's Synopsis
'n Wetenskaplike boek oor die wesens van 'n oerwoud. Asemrowende fotos en oulike rym teks sal jou betower. Noodsaaklik vir vroë kinder opleiding, ook handig vir interaksie met jou kinders. Die boek beskryf onder andere, aapies, 'n krokodil, 'n tier, 'n slang. 'n panda en 'n vlêrmuis.