Caeser - Die Galliese Oorlog

Caeser - Die Galliese Oorlog

Hardback (31 Dec 1984)

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Die Galliese Oorlog is een van Julius Caesar se twee geskiedkundige werke. Die stelselmatige onderwerping van Galli? oor 'n tydperk van sewe jaar (58-52 vC) word in hierdie werk beskryf. Nadat Caesar 'n jaar lank as konsul diens gedoen het, is hy as prokonsul aangestel vir die gebied noord van die Alpe (ongeveer die huidige Frankryk, Belgi? en die suidelike deel van Holland). Hy het hierna sewe jaar lank in Galli? oorlog gevoer en al sy wedervaringe in 'n joernaal aangeteken. Hierdie joernaal is later as De Bello Gallica (Aantekeninge oor die oorlog in Galli?) gepubliseer, waarvan hierdie boek 'n Afrikaanse vertaling is. Dit is hoofsaaklik gemik op Latyn-studente wat die oorspronklike teks bestudeer, maar is interessante leesstof vir alle liefhebbers van die antieke geskiedenis.

Book information

ISBN: 9780869813010
Publisher: Unisa Press / Uitgewers
Imprint: Unisa Press / Uitgewers
Pub date:
Language: English
Number of pages: 220
Weight: -1g