Buigbare Bome

Buigbare Bome

Paperback (27 Nov 2022) | Afrikaans

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Bianca van Schalkwyk het haar lewe lank daarna gesmag om 'n normale gesinslewe te lei. Haar kinderjare was nie juis rooskleurig nie en sou sy seker maak dat niemand van haar verlede uitvind nie.

Maar een enkele oproep bring haar hele bestaan tot stilstand. Binne oomblikke voel sy weer soos die jong meisie wat saam met haar broer kaalvoet langs hulle dronk pa staan en die verbale en fisiese mishandeling aanskou.

Sal sy hierdie nagmerrie kan ontsnap? Wat kan die koerante moontlik weet wat so nuuswaardig is? Wie moet Bianca in die tronk gaan besoek? En sal haar lewe ooit weer dieselfde wees?

Hierdie is 'n verhaal oor 'n vrou wat struikel, opstaan en weer kan vergewe.

Book information

ISBN: 9798365873773
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 182
Weight: 204g
Height: 203mm
Width: 127mm
Spine width: 11mm