Agaat

Agaat

Paperback (13 Dec 2013) | Afrikaans

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Other formats/editions

Publisher's Synopsis

In Agaat - 'n teer en oorrompelende roman oor plaasvroue, in nood aangewese op mekaar - gee Marlene van Niekerk 'n ontstemmende blik op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Die uitsterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik "liefde" en "sorg" noem?

Book information

ISBN: 9780624075561
Publisher: NB Publishers, DIV of Media 24 Boeke Pty Ltd
Imprint: Tafelberg
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 730
Weight: 1128g
Height: 160mm
Width: 238mm
Spine width: 42mm