Die Jagluiperd En Die Hond

Die Jagluiperd En Die Hond - Babadiertjies Van Afrika, Kinder Prentenboeke

Paperback (21 Feb 2019) | Afrikaans

  • $12.94
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Kinder prentenboek NEW, revised November 2020 Edition. Bright, pictures that will engage children.

Hierdie gedig was geïnspereer deur die ware verhaal van Kasi, 'n wees jagluiperd mannietjie, en Mtani, 'n Labrador tefie, wat 'n merkwaardige vriendskap gesmee het en lewenslank vriende gebly het...

Twee nat neuse het eendag ontmoet, Heel toevallig, elke een op sy eie missie, het hulle gegroet.Die son was hoog, dit was 'n warm dag, As die stof opwaai en jy wou sien, moes jy wag.So is Afrika se wilde vlaktes, Met lang, warm somers en sterte met stories.


Die Blitsige Jagluiperd Die jagluiperd is die vinnigste dier ter wêreld. Hy kan oor kort afstande die verbasende snelheid van 'n hondert-en-tien kilometer per uur haal. Hierdie dier behoort tot die katfamilie, maar verskil van hulle in dié opsig dat hy nie sy naels kan intrek nie. Gevolglik, en ook omdat hy met so 'n vaart oor die aarde beweeg, slyt sy naels baie gou af.Die Eensame Luiperd 'n Luiperdwelpie voer gewoonlik 'n baie eensame bestaan, omdat hy diep in 'n holte onder rotse of in 'n berggrot in die hartjie van die bos weggesteek word. Die Afrika Wilde Honde
40 PAGES, BRIGHT ILLUSTRATIONS. READ AND LEARN

Don't miss the other books in this adorable series: *The Chimp and the Dog, *Just Nuisance the Sea-Dog, *The BLT, the Bear, the Lion and the Tiger *The Cheetah and the Dog, *The Lion and the Dog, *The Elephant and the Sheep

Book information

ISBN: 9781797679891
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Independently Published
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 40
Weight: 118g
Height: 216mm
Width: 216mm
Spine width: 3mm