Nôko Die Ridder

Nôko Die Ridder Wat Is Die Kosbare Skat Van Jou Volk? - Noko the Knight

Paperback (01 Aug 2018) | Afrikaans

Not available for sale

Includes delivery to the United States

Out of stock

This service is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

Publisher's Synopsis

Toe die klok lui vir pouse, storm Nôko en sy vriende haastig uit die klaskamer by Nagskool van die Natuur, sodat hulle kan begin smul aan die heerlike kos wat hulle ouers vir hulle ingepak het. Nadat hulle hul kosblikkies oopgemaak het, het hulle verstom gekyk hoe Mmaboedoe se kos wriemel. Hierdie bosveld tjommies het besef dat hulle nie almal dieselfde soorte kos eet, of selfs dieselfde lyk nie, maar dat die verskillende vriende dinge baie verskillend doen. Hulle nuuskierigheid was omtrent geprikkel en dit het gelei na 'n ondersoek van Nôko om te sien wat elkeen van die verskillende vriende so uniek en spesiaal maak.

Book information

ISBN: 9781732650008
Publisher: Amazon Digital Services LLC - Kdp
Imprint: Telling Tales Publications LLC
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 60
Weight: 218g
Height: 279mm
Width: 216mm
Spine width: 4mm