Delivery included to the United States

God Se Liefdesbriewe Aan Jou

God Se Liefdesbriewe Aan Jou Ontvang God Se Woorde Aan Liefde

eBook (01 Mar 2013)

Not available for sale

Instant Download -

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

Hoe sou dit wees as jy 'n brief kon kry van die God van die Heelal, spesifiek vir jou geskryf, met unieke insig in God se karakter en sy planne vir jou lewe? Wat as jy in 'n werklike gesprek kon tree met die God van die Bybel?God se liefdesbriewe aan jou spreek God se woorde van lewe en bring hoop en genesing vir ons harte. Dit is 'n 40-dae geestelike ervaring wat jou die geleentheid bied om enige 'doods'woorde wat die wreld oor ons uitspreek, agter jou te sit en God se Lewenswoorde te ontvang. Elke dag sluit in: 'n Oordenking Vrae om oor na te dink 'n GebedOntdek die taal en die storie van ware liefde soos wat dit oorspronklik bedoel was - persoonlike briewe van God aan jou. God se liefdesbriewe aan jou bevat pragtige volkleurfoto's en binne-ontwerp, en word gedruk op ho gehalte glanspapier.

Book information

ISBN: 9781415323298
Imprint: Christian Art Distributors Pty Ltd
Pub date:
Weight: -1g