Publisher's Synopsis
Sonskyn vir die siel stel jou in staat om met 'n koppie koffie in die hand jouself teverlustig in wonderlike stories deur van Amerika se gewildste vroue-skrywers. Hierdiestories sal jou laat lag en huil, maar sal jou ook aanmoedig om God segenade en liefde te vier. Die oordenkings is stories van hoop en verlossing en is gebaseer op die goedheidvan God, troos, humor en sy liefde. Die stories is ideaal vir individuele stiltetye, groepbesprekings, as inleiding vir'n spesiale geleentheid, of as 'n geskenk vir 'n spesiale vriendin. Sonskyn vir diesiel bevat onderwerpe wat lesers sal aanmoedig om stil te raak en God se goedheiden grootheid in hul lewens te waardeer.