Delivery included to the United States

Moord in die beloofde land

Moord in die beloofde land

eBook (31 May 2013)

Not available for sale

Instant Download - EPub

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.

Publisher's Synopsis

'n Spanningsvolle roman oor 'n man in wie 'n onbekende mag stadig die oorhand kry. Die verhaal wentel rondom Samuel wat as seun reeds kennis maak met die donker sy van die lewe. Sy inisiasies in die grootmenswereld (liefde, seks, die "reels" van die ou Suid-Afrika, joernalistiek), van die 1970's tot die 1990's, is vervleg met sy obsessie met die skermoordenares Marlene Lehnberg. 'n Boeiende, intrigerende roman - die skrywer kry dit goed reg om die tydsgees en die manier waarop onskuld geleidelik verdwyn oor te dra.

Book information

ISBN: 9780798158718
Publisher: Human & Rousseau
Imprint: Human & Rousseau
Pub date:
Number of pages: 256
Weight: -1g