Lekker Slaap, Wolfie - Sov Gott, Lilla Vargen (Afrikaans - Sweeds)

Lekker Slaap, Wolfie - Sov Gott, Lilla Vargen (Afrikaans - Sweeds) Tweetalige Kinderboek, Met Aanlyn Oudio En Video

Paperback (19 Jun 2024) | Afrikaans

  • $15.56
Add to basket

Includes delivery to the United States

10+ copies available online - Usually dispatched within 7 days

Publisher's Synopsis

Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Sweeds), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Sweeds
Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet?
Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ‒ en vind onverwags geselskap ...
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Tvåspråkig barnbok, från 2 år (afrikaans - svenska), med ljudbok och video online
Tim kan inte sova. Hans lilla varg är borta! Glömde han den utomhus kanske?
Tom ger sig alldeles ensam ut i natten - och får oväntat sällskap...
♫ Lyssna på historien läst av modersmål! I boken hittar du en länk som ger dig fri tillgång till ljudböcker och videor på båda språken.
► Med färgläggningssidor! Via en länk i boken kan bilderna från berättelsen laddas ner för färgläggning.

Book information

ISBN: 9783739931661
Publisher: Sefa Verlag
Imprint: Sefa Verlag
Pub date:
Language: Afrikaans
Number of pages: 34
Weight: 132g
Height: 279mm
Width: 216mm
Spine width: 2mm