Ridders van die grondpad

Ridders van die grondpad n Gids vir avontuur-motorfietse,,Tafelberg,14.33,eb,272,,,,01/04/2014,IP, " Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen die land se mooiste grondpaaie begin verken. Hulle vertel van die interessante karakters langs die pad en die uitdagings wat hulle moes trotseer in hul soeke na avontuur en asemrowende landskapstonele. Hul gunstelingroetes strek oor feitlik die hele Suid-Afrika en is gerig op sowel ervare as aspirantgrondpadryers. Die roetebeskrywings lees soos reisverhale en elkeen bied iets nuuts om te ontdek

null

Not available for sale

Instant Download - EPub

- Read on your eReader, tablet, mobile, Apple Mac or a PC.
- Currently not compatible with Amazon Kindle.